Apartment / Flat For Sale in Bellville

ref# 139
Share
Asking Price : R 425 000 (26 645 EUR*)

Mortgage calculator

Down payment (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Western Cape City:Bellville Suburb:Bellville Bedrooms:1 Bathrooms:1 Garages:1 Floor Size: ± 38m2 Rates:R 50 p/m Levies:R 1466 p/m

select a 2nd currency

Additional Documents

Floor plan of flat - 285.4 Kbytes
GEPRYS OM TE VERKOOP

Pragtige woonstel vir afgetrede persone bo 50 jaar, werkend of nie-werkend, enkel of egpaar.

  • Gewilde aftree-oord sentraal gelee
  • Oopplan leef/slaapvertrek met kombuishoek met kassies,
  • Badkamer met stort en/of stort oor bad
  • Binnenshuis gimnasium
  • Gemeenskaplike sitkamer vir funksies
  • Swembad
  • Gemeenskaplike Braai/kuierstoep
  • Lieflike eetsaal vir smaaklik voorbereide etes teen billike prys
  • Heffing vir woonstel tans R1466 per maand
  • Voorafbetaal elektrisiteit
  • Gesellige atmosfeer en gereelde funksies
  • ++++++++++++ PLUS PLUS++++++++++++++++
  • Hierdie woonstel het sy eie titel parkeerplek in ondergrondse parkeerarea - gebruik self of verhuur vir ekstra inkomste
  • Heffing vir parkeerarea - +-R160 pm.
  • Moenie wag - hierdie sal vinnig gaan.

©2008 web-box [Disclaimer]